Jonathan Pryce

Jonathan Pryce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Price
Geboorte 1 Junie 1947 (1947-06-01)
Nasionaliteit Wallies
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan Pryce (gebore 1 Junie 1947) is 'n Walliese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Glengarry Glen Ross (1992), Tomorrow Never Dies (1997), The Wife (2017), en The Two Popes (2019).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy